Matwerk vir Mammas leermiddels is ontwerp deur ervare onderwysers om leer lekker te maak. Met elke produk se uitleg se ontwerp, is die ouderdomsgroep se belange in ag geneem. Praktiese, maklike en vinnige aktiwiteite wat moeilik-verstaanbare konsepte maklik maak om te begryp.
Ons bied aktiwiteitsboeke vir kinders van 1 jaar tot ouer as 9 jaar wat skool weer lekker maak.
Bou ‘n goeie fondasie sodat lees, skryf en wiskunde gemaklik kan vloei.