Algemene Kennis boek

R160.00

SKU: MWVM39 Category:

Beskrywing

Interaktiewe velcro-boek om algemene kennis te toets op ?n prettige wyse. Sluit in: padtekens, provinsies en hul hoofstede, kontinente, planete, landsvlae, bekende mense en w?reldbakens

Neem asb. kennis dat die produk op bestelling gemaak word. Die produksie tydperk tans is 21 werksdae.

Additional information

Taal Keuse

Afrikaans, Engels