Ek kan TEL boek

R200.00

SKU: MWVM22 Category:

Beskrywing

Interaktiewe velcro-boek gefokus op tel. Bou en herken die getal. Tel aan. Voor en na aktiwiteit. Tel in 1’e van 0-100. Oorslaan-tel in 2’s,3e,4’s,5e en 10e en 1-70 legkaart.

Neem asb. kennis dat die produk op bestelling gemaak word. Die produksie tydperk tans is 21 werksdae.

Additional information

Taal Keuse

Afrikaans, Engels