Ek ken my GETALLE

R190.00

SKU: MWVM21 Category:

Beskrywing

Interaktiewe velcro-boek gefokus op getalbegrip. Skryf getalname 1-10. Getalle 1-10 trein sluit in getal, hoeveelheid en prentjies. Maats van 10 aktiwiteit. Getalle 11-20 huisies sluit in getal, hoeveelheid en prentjie.

Neem asb. kennis dat die produk op bestelling gemaak word. Die produksie tydperk tans is 21 werksdae.

Additional information

Taal Keuse

Afrikaans, Engels