Ek ken my KLANKE

R190.00

SKU: MWVM20 Category:

Beskrywing

Interaktiewe velcro-boek gefokus op klankherkenning. A-Z herken die klank, woord en gepaste prentjie. Dubbelklanke en tweeklanke ingesluit. Vasleggingsaktiwiteit- soek die klank!

Neem asb. kennis dat die produk op bestelling gemaak word. Die produksie tydperk tans is 21 werksdae.

Additional information

Taal Keuse

Afrikaans, Engels