Graad 1 Kwartaal 1 Pakket

R650.00R900.00

Clear
SKU: MVM67 Category:

Beskrywing

🐥🐥🐥Graad 1 Kwartaal 1🐥🐥🐥

‘n Volledige MATWERK beplanning vir Graad 1 Kwartaal 1 NOU beskikbaar!

Met ons kleinspan wat so heelwat minder skool toe gaan, het ons besluit om ‘n alles-in-een-pakket saam te stel sodat Mamma alles het wat sy benodig om die kwartaal suksesvol aan te pak!!

Dit sluit in:

1. ‘n Volledige instruksiegids

2. Aktiwiteitsboeke – skryf en vee af vir oor en oor oefen! (3 boeke)

3. 3D-voorwerpe – spesiaal vir Matwerk ontwikkel

4. Flitskaarte wat gedurende die jaar gebruik kan word!

Alles is volgens CAPS!

Moet dit nie misloop nie!!!

*Perfek vir nuwe Graad 1-Juffrouens wat onseker voel oor matwerkaktiwiteite*

Ons beveel sterk aan dat ons Klankeprogram saam aangeskaf word! Dit speel ‘n groot rol in die Huistaal gids!

Neem asb. kennis dat die produk op bestelling gemaak word. Die produksie tydperk tans is 21 werksdae.

Additional information

Opsies

Plus waar klanke karakters woon, Sonder waar klanke karakters woon