Beskrywing
Wiskunde:
- My Telboek
- 3d somme
- Halveer flitskaarte
- Verdubbel flitskaarte
- 0-50 Getalleboek
Huistaal:
- Woordbou
- Sigwoorde
- Woordjie boks
Tweede Taal
- I know my Sounds
Neem asb. kennis dat die produk op bestelling gemaak word. Die produksie tydperk tans is 21 werksdae.