My eie reënboog boekie

R150.00

SKU: MWVM06 Category:

Beskrywing

Pragtige kleurvolle boekie met interaktiewe dele. Die boeke bevat 12 verskillende kleure met drie prentjies van elke kleur.

Neem asb. kennis dat die produk op bestelling gemaak word. Die produksie tydperk tans is 21 werksdae.

Additional information

Taal Keuse

Afrikaans, Engels