My gesig

R90.00

Clear
SKU: MWVM04 Category:

Beskrywing

Dogtertjie en seuntjie gesig met velcro-dele. Ogies, neus, mond en wenkbroue kan verwyder word en weer opgeplaas word. Naamkaarte vir elke deel van die gesig.

Neem asb. kennis dat die produk op bestelling gemaak word. Die produksie tydperk tans is 21 werksdae.

Additional information

Taal Keuse

Afrikaans, Engels