My kort woorde boekie

R50.00

Die kort woorde boekie is ‘n interaktiewe printbare boekie. Ons fokus op analise en sintese van kort woorde wat ‘n belangrike vaardigheid is vir lees en skryf.

 

Die boek bestaan uit twee dele. Deel een is ‘n 100 woorde waarop begin-, middel- en endklanke uitgelaat is. Die leerder kan die woordjies voltooi deur om te skryf of om die klankies uit te knip en te plak. Deel twee bevat die klankies wat benodig word.

Category: