My lyfie

R110.00

Clear
SKU: MWVM03 Category:

Beskrywing

A3 seuntije lyfie met velcro-dele.

Arms, bene, voete en kop is vasgeheg met

velcro en kan dus verwyder word en weer aangeheg word.

Naamkaarte vir elke liggaamsdeel.

Bevat ook ‘n ekstra stel flitskaarte met liggaamsdel op.

Neem asb. kennis dat die produk op bestelling gemaak word. Die produksie tydperk tans is 21 werksdae.

Additional information

Taal Keuse

Afrikaans, Engels

Geslag/Gender

Seuntjie(Boy), Dogtertjie(Girl)