Beskrywing
Interaktiewe pretboek velcro-boek. Pas die vo?ltjies by hul regte hokkies. Gee die diertjies kleur. Ryg aktiwiteit. Twee muislegkaarte. Groente en vrugte. Bytjies wat tel tot ses. Basiese vorms en kleure.
Neem asb. kennis dat die produk op bestelling gemaak word. Die produksie tydperk tans is 21 werksdae.