My Slimboek

R180.00

SKU: MWVM18 Category:

Beskrywing

Interaktiewe velcro-boek gefokus op perseptuele vaardighede. Oefen om jou naam te skryf en jouself te teken, kleure, vorms, tel, getalle, patrone, maak jou veter vas.

Neem asb. kennis dat die produk op bestelling gemaak word. Die produksie tydperk tans is 21 werksdae.

Additional information

Taal Keuse

Afrikaans, Engels