Omtrent Tyd

R260.00

SKU: MWVM37 Category:

Beskrywing

Blaaiboekie om digitale tyd aan te dui (5 min intervalle) sowel as ?n horlosie om te help met die leer van analoogtyd. Sluit ook opdragkaartjies in.

Neem asb. kennis dat die produk op bestelling gemaak word. Die produksie tydperk tans is 21 werksdae.

Additional information

Taal Keuse

Afrikaans, Engels