Speel-Speel leer diere boek

R240.00

Beskrywing

‘n Lekker leerboek propvol belangrike vaardighede.

Ons leer van getalle 1-5

Groot en klein

Patrone

Min en baie

Visuele diskriminasie